Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 4:26 Die Boodskap (DB)

Tog het Elia nie na een van die weduwees in Israel toe gegaan nie. Nee, God het hom net na ’n weduwee in Sarfat, daar in die heidense gebied van Sidon, gestuur.

Lees volledige hoofstuk Lukas 4

Kyk Lukas 4:26 in konteks