Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 4:20 Die Boodskap (DB)

Daarna het Jesus die boekrol toegemaak en dit aan die amptenaar van die sinagoge teruggegee. Hy het gaan sit terwyl almal se oë op Hom vasgenael was.

Lees volledige hoofstuk Lukas 4

Kyk Lukas 4:20 in konteks