Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 4:2 Die Boodskap (DB)

Daar het die duiwel Hom ingewag. Veertig dae lank het hy Hom getreiter met allerhande versoekings. Gedurende daardie tyd het Jesus niks te ete gehad nie. Toe die 40 dae verby was, was Hy baie honger.

Lees volledige hoofstuk Lukas 4

Kyk Lukas 4:2 in konteks