Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 24:49 Die Boodskap (DB)

“My Vader het ook nog ’n baie groot Geskenk vir julle. Ek gaan hierdie Geskenk binnekort na julle toe stuur. Wag nog net so ’n klein rukkie hier in Jerusalem. Een van die dae gaan julle met baie groot krag direk uit die hemel toegerus word.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 24

Kyk Lukas 24:49 in konteks