Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 24:47 Die Boodskap (DB)

Wel, van nou af gaan julle hierdie goeie nuus wêreldwyd oorvertel; van hier in Jerusalem af tot aan die uithoeke van die wêreld. Julle moet vir ander mense sê om hulle sondes te laat staan en dat hulle hulle tot God moet bekeer. Sê vir hulle dat al hulle sondes vergewe word wanneer hulle in My glo.

Lees volledige hoofstuk Lukas 24

Kyk Lukas 24:47 in konteks