Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 24:44 Die Boodskap (DB)

Daarna sê Jesus vir die apostels: “Onthou julle dat Ek vroeër vir julle gesê het dat alles wat die Bybel oor My sê binnekort waar sou word? Wel, elke uitspraak oor My in die wet van Moses, en ook in die profete en die psalms, het nou waar geword.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 24

Kyk Lukas 24:44 in konteks