Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 24:39 Die Boodskap (DB)

Kyk mooi na my hande en na my voete. Sien julle die spykermerke? Dit is Ek, Jesus! Toe, kom vat aan My. Voel my arms en bene. Is julle nou oortuig dat Ek nie ’n spook is nie? ’n Mens kan tog nie aan ’n spook vat nie. Dit het nie vleis en bene nie.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 24

Kyk Lukas 24:39 in konteks