Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 24:10 Die Boodskap (DB)

Terloops, die vroue wat eerste daar by die graf was, se name was Maria Magdalena en Johanna en Maria, die ma van Jakobus. Daar was ook ’n paar ander vroue by hulle. Hulle was baie opgewonde oor wat met hulle gebeur het.

Lees volledige hoofstuk Lukas 24

Kyk Lukas 24:10 in konteks