Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 23:45 Die Boodskap (DB)

Vrydagmiddag, toe die son op sy helderste moes skyn, was die hele gebied donker. Boonop het die swaar gordyn wat die allerheiligste deel van die tempel van die ander vertrekke afgeskei het, ook middeldeur geskeur.

Lees volledige hoofstuk Lukas 23

Kyk Lukas 23:45 in konteks