Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 23:22 Die Boodskap (DB)

Toe maak Pilatus die skare ’n derde keer stil en vra vir hulle: “Sê my, wat het hierdie man gedoen wat so verskriklik is dat julle hom wil dood hê? Ek sal dat my soldate hom ’n goeie drag slae gee. Daarna sal ek hom loslaat.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 23

Kyk Lukas 23:22 in konteks