Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 23:11 Die Boodskap (DB)

Later was Herodes baie vies dat Jesus hom ignoreer. Hy en sy soldate het Hom sleggesê en rondgestamp. Toe het hulle vir Jesus deftige klere aangetrek. “Jy wil mos so graag ’n koning wees. Gaan wys nou vir Pilatus hoe lyk jy met jou koningsklere,” het Herodes spottend vir Jesus gesê en Hom teruggestuur.

Lees volledige hoofstuk Lukas 23

Kyk Lukas 23:11 in konteks