Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 22:71 Die Boodskap (DB)

Toe het die lede van die Joodse Raad ontplof van woede. “Wat meer het ons nodig? Nou het ons mos uit sy eie mond gehoor dat hy ’n godslasteraar is. Hy maak asof hy God is.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 22

Kyk Lukas 22:71 in konteks