Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 22:59 Die Boodskap (DB)

’n Uur of wat later het nog iemand vir die ander mense gesê: “Sowaar, daardie man is ook ’n volgeling van daardie man van Nasaret. Luister net na sy aksent. Hulle klomp daar in Galilea sê mos sekere woorde anders as ons hier in Judea.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 22

Kyk Lukas 22:59 in konteks