Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 22:52 Die Boodskap (DB)

Daarna draai Jesus na al die belangrike godsdienstige leiers en die soldate toe wat opgedaag het om Hom te kom vang: “Vir wat is julle tot die tande toe gewapen? Is Ek dalk ’n gevaarlike skelm dat julle met al hierdie wapens op My toesak?

Lees volledige hoofstuk Lukas 22

Kyk Lukas 22:52 in konteks