Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 22:42 Die Boodskap (DB)

Daar het Hy op sy knieë neergeval en begin bid: “My Vader, kan U nie asseblief u planne verander sodat Ek nie meer die pad wat vir My voorlê, hoef te loop nie? Is daar nie dalk ’n ander uitweg nie? Maar Ek probeer nie nou self allerhande planne maak nie. Maak U die planne! Ek val daarby in.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 22

Kyk Lukas 22:42 in konteks