Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 22:32 Die Boodskap (DB)

Maar moenie bekommerd wees nie: Ek het spesifiek vir jou gebid! Ek het God gevra om te sorg dat jy nooit sal ophou glo nie. Nou is jou geloof maar swak, maar een van die dae sal dit anders wees. Glo My! Wanneer daardie dag aanbreek, moet jy asseblief omsien na al die ander gelowiges. Bemoedig hulle dan en sorg dat hulle geloof ook sterk is.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 22

Kyk Lukas 22:32 in konteks