Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 21:36-38 Die Boodskap (DB)

36. Dan sal julle vol vreugde voor die Seun van die mens gaan staan.”

37. In daardie tyd het Jesus elke dag na die tempel toe gegaan om met die mense te praat oor God se nuwe wêreld. In die aande het Hy op die Olyfberg net buitekant Jerusalem gaan slaap.

38. ’n Groot skare mense het al vroeg elke oggend na die tempel toe gestroom om te hoor wat Hy sê.

Lees volledige hoofstuk Lukas 21