Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 21:12 Die Boodskap (DB)

“Net voor al hierdie dinge gebeur, sal julle ook baie swaarkry. Ongelowiges sal julle vang en julle mishandel. En mense wat maak asof hulle godsdienstig is, sal julle voor hulle leiers aankla. Baie van julle sal in tronke gegooi word. Julle sal ook in die howe en voor hooggeplaaste mense gedaag word omdat julle in My glo. Maar moenie bekommerd wees nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 21

Kyk Lukas 21:12 in konteks