Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 20:5 Die Boodskap (DB)

Die leiers het dadelik besef hulle is in ’n hoek. Hulle sê toe onderlangs vir mekaar: “Kyk, as ons sê God het Johannes die reg gegee, sal Jesus vir ons vra: ‘Waarom het julle dan nie geglo wat hy gesê het nie?’

Lees volledige hoofstuk Lukas 20

Kyk Lukas 20:5 in konteks