Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 20:46 Die Boodskap (DB)

“Julle moet lig loop vir al daardie groot kenners van die Bybel. Kyk, hulle loop oral rond met hulle blink kerkklere en hou daarvan dat almal hulle op straat groet. Hulle maak ook baie seker dat mense hulle in godsdienstige plekke raaksien. En hulle geniet dit om die middelpunt van belangstelling by elke funksie te wees.

Lees volledige hoofstuk Lukas 20

Kyk Lukas 20:46 in konteks