Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 20:42 Die Boodskap (DB)

Dawid self noem Hom dan in een van sy psalms ‘my Here’. Julle ken mos Dawid se bekende woorde:‘God, die Here, het vir my Here gesê: Kom sit hier op die spesiale ereplek langs My

Lees volledige hoofstuk Lukas 20

Kyk Lukas 20:42 in konteks