Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 20:26 Die Boodskap (DB)

Hierdie antwoord het die wind heeltemal uit die mense se seile gehaal. Hulle plan om Jesus daar voor die skare uit te vang het heeltemal misluk. Jesus se antwoord was so goed dat hulle nie geweet het wat om te sê nie. Stil-stil is hulle toe maar daar weg terwyl die skare Jesus geëer het.

Lees volledige hoofstuk Lukas 20

Kyk Lukas 20:26 in konteks