Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:48 Die Boodskap (DB)

Toe Maria en Josef vir Jesus daar sien, was hulle baie omgekrap. Maria het dadelik vir Hom gesê: “Hoe kon jy so iets aan ons doen? Ons is al dood van bekommernis oor jou. Dae lank soek ons oral na jou!”

Lees volledige hoofstuk Lukas 2

Kyk Lukas 2:48 in konteks