Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:46 Die Boodskap (DB)

Na ’n lang soektog van drie dae het Josef en Maria vir Jesus in die tempel opgespoor. Hy het daar tussen die skrifkenners gesit. Hy het aandagtig na hulle geluister en allerhande vrae aan hulle gevra.

Lees volledige hoofstuk Lukas 2

Kyk Lukas 2:46 in konteks