Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:44 Die Boodskap (DB)

Hulle het gedink dat Hy by ander familielede en vriende was wat ook op pad terug was. Eers nadat hulle ’n dag lank op die pad was, het Jesus se pa en ma na Hom begin soek.

Lees volledige hoofstuk Lukas 2

Kyk Lukas 2:44 in konteks