Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:38 Die Boodskap (DB)

Terwyl Josef en Maria by Simeon gestaan het, het Anna na hulle toe gestap. Toe sy vir Jesus sien, het sy God dadelik geloof en vir Hom dankie gesê. Daar in die tempel was ook baie ander mense wat gebid het dat Jerusalem bevry sou word van al sy vyande. Anna het nou goeie nuus vir hulle gehad. Sy het vir hulle vertel wie hierdie Kindjie regtig is.

Lees volledige hoofstuk Lukas 2

Kyk Lukas 2:38 in konteks