Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:36 Die Boodskap (DB)

Daar was nog ’n boodskapper van die Here in die tempel. Haar naam was Anna. Sy was ’n dogter van Fanuel, ’n man uit die geslag van Aser. Anna was al baie oud. Vroeër was sy sewe jaar lank getroud.

Lees volledige hoofstuk Lukas 2

Kyk Lukas 2:36 in konteks