Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:34 Die Boodskap (DB)

Simeon het hulle geseën en vir Maria gesê: “Kyk, baie mense sal nog oor hierdie Kind struikel en val. Gelukkig sal ander deur Hom die ware lewe ontdek. Maar baie sal nie verstaan wie Hy is nie en lelik van Hom praat.

Lees volledige hoofstuk Lukas 2

Kyk Lukas 2:34 in konteks