Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:27 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het die Gees Simeon gelei om na die tempel toe te gaan. Dit was op presies dieselfde tydstip toe Jesus se ouers Hom in die tempel ingebring het om Hom aan God toe te wy.

Lees volledige hoofstuk Lukas 2

Kyk Lukas 2:27 in konteks