Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:25 Die Boodskap (DB)

Daar het ’n man in Jerusalem gebly met die naam Simeon. Hy was ’n baie goeie man. Simeon het die wet van Moses streng gehoorsaam. Sy hele lewe lank het hy uitgesien na die koms van die Messias. Die Heilige Gees was by hom.

Lees volledige hoofstuk Lukas 2

Kyk Lukas 2:25 in konteks