Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:16 Die Boodskap (DB)

Hulle het toe haastig soontoe gegaan. Daar het hulle vir Maria en Josef gekry, en die Kindjie wat in die krip lê. Die skaapwagters kon hulle oë nie glo nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 2

Kyk Lukas 2:16 in konteks