Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 18:8 Die Boodskap (DB)

Hy luister na almal wat dag en nag tot Hom bid. Hy sal uitkoms gee. En gou ook! Hou maar net aan om te bid. “Ek is egter oor een ding bekommerd. Glo julle regtig wat Ek sê? Sê nou Ek kom later terug na die wêreld toe en Ek vind dan uit dat julle nooit aanhou glo het nie? Glo en bid, want een van die dae breek God se nuwe wêreld aan.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 18

Kyk Lukas 18:8 in konteks