Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 18:29 Die Boodskap (DB)

“Ek het baie goeie nuus vir julle!” het Jesus dadelik geantwoord. “Ek gee julle vandag die versekering dat almal wat iets groots moes opoffer om te doen wat God vra, definitief ’n plek in sy nuwe wêreld sal kry. As jy jou familie moet opoffer omdat jy in My glo, sal jy daarvoor vergoed word. Sommer nou al.

Lees volledige hoofstuk Lukas 18

Kyk Lukas 18:29 in konteks