Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 18:22 Die Boodskap (DB)

Daarop antwoord Jesus: “Wel, dan is daar nog net een klein dingetjie wat jy moet doen. Gaan verkoop al jou besittings. Gee dan al die geld vir die armes. Laat staan alles waarmee jy besig is en word een van my volgelinge. As jy dit doen, het jy vir jou ’n kosbare skat in die hemel bymekaargemaak. Dan sal jy definitief ’n plek in God se nuwe wêreld kry.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 18

Kyk Lukas 18:22 in konteks