Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 18:19 Die Boodskap (DB)

“Vir wat kom spreek jy My hier voor almal aan as ‘goeie Leermeester’?” het Jesus vinnig gereageer. “Jy weet mos dat daar net Een is wat regtig goed is: God. Maar nou ja, jy moet God se voorskrifte gehoorsaam.

Lees volledige hoofstuk Lukas 18

Kyk Lukas 18:19 in konteks