Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 18:15 Die Boodskap (DB)

Kort daarna het ouers hulle klein kindertjies na Jesus toe gebring in die hoop dat Hy sy hande op hulle sou sit en vir hulle sou bid. Maar die dissipels het hulle weggejaag. Hulle wou nie hê dat die mense Jesus met sulke “onbelangrike” dinge lastig val nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 18

Kyk Lukas 18:15 in konteks