Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 18:10 Die Boodskap (DB)

“Op ’n dag het twee mans daar na die tempel in Jerusalem toe gegaan om God te aanbid. Die een was ’n Fariseër en die ander een ’n belastinggaarder. (Hierdie belastinggaarders was bekend as tollenaars. Hulle het nie die godsdienstige wette gehoorsaam nie. Daarom is hulle as groot sondaars beskou.)

Lees volledige hoofstuk Lukas 18

Kyk Lukas 18:10 in konteks