Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 17:28 Die Boodskap (DB)

“Nog ’n voorbeeld: julle onthou mos nog vir Lot. In sy tyd het dit presies net so gegaan. Die mense het normaalweg met hulle lewens aangegaan. Hulle het besigheid gedoen, partytjies gehou, hulle lande bewerk en huise gebou.

Lees volledige hoofstuk Lukas 17

Kyk Lukas 17:28 in konteks