Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 17:26 Die Boodskap (DB)

“Kom Ek verduidelik met ’n voorbeeld wat Ek bedoel. Julle almal ken die verhaal van Noag. Wel, terwyl Noag die ark gebou het, het die ander mense om hom normaal aangegaan asof niks gebeur nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 17

Kyk Lukas 17:26 in konteks