Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 17:24 Die Boodskap (DB)

“Wees verseker: almal sal weet wanneer die Seun van God terugkom; almal. Julle het mos al gesien hoe die weerlig in die nag ver op die horison slaan en die hele hemelruim verlig. Dan kan jy ’n oomblik lank alles om jou sien. Wel, wanneer die Seun kom, sal almal Hom net so helder en duidelik sien.

Lees volledige hoofstuk Lukas 17

Kyk Lukas 17:24 in konteks