Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 17:2 Die Boodskap (DB)

Veral as hulle maak dat een van my klein kindertjies in die sonde val en die spoor byster raak. Sulke mense is dan beter daaraan toe in die middel van die see met ’n reuserots om die nek, want God gaan hulle verskriklik swaar straf.

Lees volledige hoofstuk Lukas 17

Kyk Lukas 17:2 in konteks