Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 16:3 Die Boodskap (DB)

“Die bestuurder het besef hy is in die moeilikheid. Hy dink toe by homself: ‘Wat doen ek nou? Ek gaan definitief in die pad gesteek word. En werk is deesdae maar skaars. Ek sien regtig nie kans om in iemand se tuin te gaan werk of om met ’n bordjie om my nek in die straat te staan en geld bedel nie.’

Lees volledige hoofstuk Lukas 16

Kyk Lukas 16:3 in konteks