Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 16:18 Die Boodskap (DB)

“Kom Ek verduidelik vir julle hoe julle nou die wet moet hou wanneer dit by iets soos egskeiding kom. Wel, Ek sê nou vir julle: julle mag glad nie skei nie. Wanneer julle skei en met iemand anders trou, oortree julle die wet. En elkeen wat met iemand trou wat reeds geskei het, pleeg ook egbreuk.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 16

Kyk Lukas 16:18 in konteks