Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 16:13 Die Boodskap (DB)

“Maak ’n keuse vir wie julle wil werk: óf vir God, óf vir die geldgod. Julle kan nie vir albei tegelyk werk nie. Net soos dit onmoontlik is om twee voltydse werke te hê, is dit onmoontlik om voor twee here te buig. So, kies!”

Lees volledige hoofstuk Lukas 16

Kyk Lukas 16:13 in konteks