Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 15:28 Die Boodskap (DB)

“Maar die oudste broer was so kwaad hieroor dat hy nie eens sy broer wou gaan groet nie. Toe sy pa daarvan hoor, was hy hartseer. Hy het na sy oudste seun toe gestap en vir hom gaan vra om saam met hulle te kom feesvier.

Lees volledige hoofstuk Lukas 15

Kyk Lukas 15:28 in konteks