Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 15:25 Die Boodskap (DB)

“Die ouer broer het nie geweet sy broer is terug nie, want hy was buite in die veld. Toe hy naby die huis kom, sien hy dat daar ’n groot partytjie op die plaas aan die gang is. Van ver af kon hy die musiek hoor en al die mense wat feesvier en dans.

Lees volledige hoofstuk Lukas 15

Kyk Lukas 15:25 in konteks