Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 15:13 Die Boodskap (DB)

’n Paar dae later het die jongste seun sy goed gevat en padgegee. Hy het in ’n ander land gaan bly. Daar het hy sy erfporsie uitgemors. Hy het die een wilde partytjie na die ander gehou en gedoen net wat sy hart begeer.

Lees volledige hoofstuk Lukas 15

Kyk Lukas 15:13 in konteks