Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 13:7 Die Boodskap (DB)

Hy sê toe vir sy tuinier wat die bome moes versorg: ‘Kyk, dis nou al drie jaar dat hierdie boom nie vye dra nie. Kap hom uit! Dit put net die grond uit. Kom ons plant liewer ’n ander boom in sy plek.’

Lees volledige hoofstuk Lukas 13

Kyk Lukas 13:7 in konteks