Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 13:33 Die Boodskap (DB)

Maar intussen moet Ek voortgaan met my reis na Jerusalem. Die volgende drie dae moet Ek gebruik om daar uit te kom. Want sê nou Herodes doen wat hy sê, dan gaan Ek nog buitekant Jerusalem dood. En dit mag nie! God se plan is dat Ek daar in die stad moet doodgaan. Dit is nie reg dat sy boodskapper buite die stad sterf nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 13

Kyk Lukas 13:33 in konteks