Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 13:3 Die Boodskap (DB)

“Wel, as julle so dink, is julle verkeerd. Maar wag, julle spekuleer so lekker oor ander mense se sondes. Kyk eerder ’n slag na julleself. Julle is reguit op pad na die doderyk toe. Kom dadelik tot bekering. Anders is julle binnekort dood, net soos daardie Galileërs, en dan is dit vir altyd te laat.

Lees volledige hoofstuk Lukas 13

Kyk Lukas 13:3 in konteks